Wildstropery bly 'n groot probleem, en teen Oktober verlede jaar is 35 renosters gestroop. Tot op hede is geen nuwe statistieke vrygestel nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Simson Uri-Khob, die hoofuitvoerende beampte van Save The Rhino Trust Namibia, gepraat oor die huidige stand van sake.