Kosmos 94.1

Scheffler onder 7 voorlopers in Pennsilvanië


Listen Later

Die verdedigende kampioen, Scottie Scheffler, is onder sewe voorlopers by die PGA Kampioenskap na ʼn openingsrondte van 67 by die Aronimink-gholfklub in Pennsilvanië. Die Amerikaner is gesamentlik eerste saam met die Suid-Afrikaner Aldrich Potgieter, Australiër Min-Woo Lee, die Duitsers Martin Kaymer en Stephan Jaeger, Ryo Hisatsune van Japan en die Amerikaner Alex Smalley. Rory McIlroy van Noord-Ierland is sewe houe agter met vier bo 74. Scheffler sê dit was ʼn moeilike openingsrondte:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1