Nuus

See toe? Gedra jou, polisie is gereed


Listen Later

Meeste Namibiërs is al met vakansie en almal maak gereed vir die feesseisoen, met besoekers wat na die kus stroom. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met NamPol se Erongo-streekbevelvoerder, Nikolaus Kupembona, wat verduidelik watter maatreëls oor die seisoen in plek sal wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings