Nuus

Sekuriteit in SA se howe onder die loep


Listen Later

Die minister van Justisie Mmamoloko Kubayi sê toenemende geweld en sekuriteit in howe sal hierdie week tydens 'n bilaterale vergadering met die ministerie van Polisie bespreek word. Kubayi het tydens 'n virtuele Judges Matter-sessie die behoefte beklemtoon om sekuriteitsmaatreëls te versterk, insluitend beskerming vir regters, aanklaers en landdroste, sowel as funksionele skandeerders en kameras. Sy sê die inisiatief kyk na landswye veiliger hofomgewings:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings