Nuus

Selfdood onder SA noodpersoneel 'n krisis


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Psigiatriese Vereniging  sê Suid-Afrika staar 'n geestesgesondheidskrisis onder noodpersoneel in die gesig, met een polisiebeampte wat elke week aan selfdood sterf. Altesaam 54 beamptes het die afgelope jaar hul eie lewens geneem, en meer as 300 selfdoodgevalle is in sewe jaar aangemeld.  Lerato Masenya van die vereniging doen 'n beroep op die regering en nooddienste om vertroulike berading, gereelde geestesgesondheidstoetse en beter russkedules om die in die voorste linie te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings