
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas.
By Wynand KotzeIn hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas.