Nuus

Seven Seaters' Association verwelkom tydelike permitte


Listen Later

Sewesitplekbestuurders sal nou tydelike permitte kry namate owerhede optree om langdurige permitvertragings aan te spreek. Die besluit volg op 'n vergadering Maandag tussen operateurs en die vervoerminister, Veikko Nekundi. Die sekretaris van die Seven Seaters' Association, Pablo Benjamin, sê die tydelike permit is 'n werkbare oplossing.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings