Nuus

Sewe sterftes bevestig in UPS-vragvliegtuigramp


Listen Later

Die dodetal na die UPS-vliegongeluk naby die Louisville Muhammad Ali Internasionale Lughawe in Kentucky, Amerika, het tot sewe gestyg. Elf mense is ernstig beseer. Die vragvliegtuig was op pad na Honolulu in Hawaii toe dit gisteraand kort na opstyging neergestort het. Kentucky se goewerneur, Andy Beshear, sê drie bemanningslede is vermoedelik dood terwyl vier slagoffers nie op die vliegtuig was nie. Hy sê twee groot sakeondernemings is getref:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings