Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SFM Allegaartjie van onderhoude:How many episodes does SFM Allegaartjie van onderhoude have?The podcast currently has 276 episodes available.
February 15, 2024Kus tot kruin 15 Februarie 2024Fred Orban met Shanet Richeter van die Two Oceans Aquarium Foundation oor die Seeskilpaaie wat op die Streek se kuslyn uitspoel. Wat is die redes en wat kan gedoen word as een of meer van hierdie arme babas raakgeloop word? Skakel die SKILPAD-HOTLINE by 0833001663, wat jou meer sal vertel hoe om hulle te hanteer!...more14minPlay
February 15, 2024Promosie - Clean my Bed 15 Februarie 2024Clean My Bed bied 'n proffesionele bed skoonmaakdiens wat droog en chemikalieë vry is.Verwyder stofmyte wat allergieë veroorsaak.Kontak Hennie by 0647470911...more10minPlay
February 08, 2024Kus tot Kruin - Haaihok besigtiging - 08 Februarie 2024Fred Orban gesels met Christo Kruger van Great White Shark-faam. Die fokus is op die belangrikheid van die super roofdier van die oseane vir mense sowel as vir die biodiversiteit en gesondheid van die see....more16minPlay
February 01, 2024Kus tot Kruin - 1 Februarie 2024Kus tot Kruin - hierdie week:1. Die dilemma wat Kluisenaars krappe het met hulle huisies,2. Grootste Aasvoël verskuiwing nog ooit,3. Probleme met St Blaize staproete,4 Kort verslae van 3 Bewareas se skoonmaak aksies....more15minPlay
January 25, 2024Kus tot Kruin - Rewilding the Wilderness - 25 Januarie 2024Fred Orban in gesprek met Marcel van der Merwe II , n jongman met n visie. Hy het n dokumenter van 300 plus bladsye begin skryf, REWILDING THE WILDERNESS, op die ouderdom van 16 jaar. Sy visie is om gebiede te hervestig met die natuurlike fauna en flora van eerstyd waar mense ekonomies saam met die natuur kan leef en boer, sonder om dit te verwoes....more15minPlay
January 15, 2024Akademia onderhoud 15 Januarie 2024Elke nuwe jaar bied nuwe geleenthede, en 2024 is geen uitsondering nie. Gee vanjaar vlerke aan jou drome en doen aansoek vir studie by Akademia. Of jy nou ʼn skoolverlater is of reeds voltyds werk, dié onafhanklike hoëronderwysinstelling kan vir jou ʼn dinamiese studietuiste bied.Lees meer hier: https://akademia.ac.za/aanlyn-inligtingsessie-januarie-2024/#MyAkademia #Studietuiste #Fonties...more6minPlay
January 11, 2024Kus to Kruin - Terugvoer - 11 Januarie 2024Natuurbewaring: Fred Orban gee terugvoer van Desember voorvalle, soos deurgegee deur betrokke Bewareas binne die SFM Streek opvangsgebied....more13minPlay
January 04, 2024Kus tot Kruin - Luiperd bewaring - 4 Januarie 2024In depth discussuion with Dr. Bool Smuts of Landmark Foundation regarding the importance of and reasons, as well as methods of protecting the noble leopard....more17minPlay
December 21, 2023Mosselbaai Munisipaliteit onderhoud 21 Desember 2023SFM Allegaartjie van interessante onderhoude...more17minPlay
December 21, 2023Kus tot Kruin: Die geboorte van Baba Seekoei Jumbo - 21 Desember 2021Die geboorte van die baba seekoei Jumbo, naby Hartenbos. Fred gesels met Lizelle Crous oor die onlangse nuweling op die plaas. Die Bergsig Plaas is 'n privaat wild reservaat met selfsorg akkommodasie....more14minPlay
FAQs about SFM Allegaartjie van onderhoude:How many episodes does SFM Allegaartjie van onderhoude have?The podcast currently has 276 episodes available.