Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SFM Gesondheid Sake:How many episodes does SFM Gesondheid Sake have?The podcast currently has 188 episodes available.
July 22, 202122 Julie 2021 - Gesondheidsake - Mega OxygenLou Roos verduidelik dat dit werklik moontlik is dat jy suurstof in 'n kapsule kry. Mega Oxygen het verskeie voordele.Kontak Lou & Nela Roos082 920 6418...more12minPlay
July 21, 202121 Julie 2021 - Gesondheidsake - Dr Anelle Pretorius TandartsDr Anelle Pretorius Tandarts by BayCare Mediese Sentrum (U-smile) Van mondhigiene tot stopsels en krone, kontak die Praktyk by044-692 0039 of via die Onebook App.Hv Louis Fourie & Boekenhout Laan, Hartebos Heuwels....more10minPlay
July 07, 20217 Julie 2021 - Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Gerda VisageGerda vertel meer oor Dr Chetty en sy Proaktiewe optrede en Ivermektien in Covid 19 gevalle....more20minPlay
June 30, 202130 Junie 2021 - Gesondheidsake - Mieneke Middel FisioterapeutFisioterapie vanaf die praktyk tot by die huis.Gelee BayCare mediese sentrum is op die hoek van Louis Fourie weg en Boekenhout straat, by die OK minimark sentrum by die hartenbos heuwels indraai. Die kontak nommer om ‘n afspraak te maak is044 692 0039 of bespreek vir jou ‘n afspraak op die Onebook App....more13minPlay
June 09, 2021Hartenbos Apteek - 9 June 2021 Mariska LabuschagneMariska Labuschagne - Apteker van Hartenbos ApteekVandag gesels ons oor die tipe vrae waarmee Aptekers daagliks te doen kry. Die eerste algemene vraag wat nog baie onduidelik voorkom is wat is die verskil tussen oorspronklik , kloon en generiese medikasie?...more17minPlay
May 19, 2021Hartenbos Apteek - 19 Mei 2021 Mariska LabuschagneOnderwerp:Vyf goed wat jy vir jou Apteker of Dokter moet noem....more14minPlay
May 05, 2021Gesondheidsake - 5 Mei 2021 - Reinet Saunders Flordis SFIProdukte onder bespreking is: Keenmind en Remotiv vir stres en matige depressie en Gincosan vir breinmoegheid....more15minPlay
April 14, 2021Gesondheidsake: 14 April Gerda Visagie Hartenbos ApteekVanoggend se onderwerp COVID en geestesgesondheid, dit is ‘n werklikheid @ Gerda Visagie van Hartenbos Apteek....more19minPlay
April 07, 2021Gesondheidsake: Dr Pieter Henning - Radioloog - MammogramBorskanker is een van die mees algemene kankers onder vroue, ook in Suid-Afrika en veroorsaak 0.7% van sterftes. Dr Henning, jy wil vandag namens Keystone Medical borskanker en die voorkomig en behandeling daarvan onder die publiek se aandag bring. Besoek die mobiele kliniek van Keystone Medical by die Moeder Gemeente - GeorgeVroulike lede van 18 jaar en ouer moet 087 055 0587 bel en opsie 8 kies. Noem dat op SFM geluister het en vir die ondersoek in ag geneem wil word...more3minPlay
April 07, 2021Gesondheidsake - 7 AprilGESONDHEIDSAKE: Nou op die lug: Dit raak griepseisoen. Gerda vertel van die griep inspuiting en Covid-19 Vaksien....more17minPlay
FAQs about SFM Gesondheid Sake:How many episodes does SFM Gesondheid Sake have?The podcast currently has 188 episodes available.