Ons gaan maak weer 'n draai by die shebeens in Windhoek, 'n groot probleem en kopseer vir baie. Ons gesels met Senior Superintendent Gerry Shikesho van die Windhoekse Stadspolisie oor 'n nuwe veldtog wat hulle geloots het teen shebeens.