
Sign up to save your podcasts
Or


God bemoedig ons wanneer die wereld ons ontmoedig.
Laat ons nie bekommerd wees nie maar voluit op God vertrou.
Ons is so besig om te survive dat on lewens n gejaag is, on tyd met God word minder. Bid oor alles sodat ons n verhouding met ons God kan bou.
Playing Church is over, Take up the tools that God has equipped you with and rebuild His church.
Write to Us: [email protected]
Dit het tyd geword dat ons begin om ons stand in te neem as kinders van God. Ons moet besef wie ons is in Jesus.
Dit is belanrik dat on vergewe sodat ons kan vergewe word. Maak vandag los en ervaar bevryding. God sal jou daar deur trek.
Ons wil graag van U hoor, skryf aan ons:
info.shekinahministries.co.za
Mag God U seen . Amen :-)
Maak nie saak hoe donker dinge nou op die oomblik lyk nie, weet dat God is daar e alles sal uitwerk soos dit moet. Wees getrou en hou vas aan God.
Mag die boodskap vandag vir u seen.
Skryf aan ons:
info @shekinahministries.co.za
From the publisher's feed