Nuus

Shell vandag in Konstitusionele Hof in SA


Listen Later

Gemeenskappe aan die Wildekus takel Shell, Impact Africa en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie vandag in die Konstitusionele Hof. Die saak handel oor die seismiese gas-opnames aan die Wildekus en regte om olie te ontgin wat in 2014 aan Shell en Impact Africa toegestaan is. Die hof moet bepaal of die Appèlhof se besluit om ʼn beslissing wat Shell se eksplorasieregte ongeldig verklaar, kan stand hou. Green Connection se woordvoerder, Neville van Rooy, sê seismiese opnames het groot omgewingsgevolge:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings