Nuus

Shivute verduidelik inkomste stelsel


Listen Later

Die middeltermyn-begroting is bekend, en die implikasies daarvan vir Namibië se ekonomie is beduidend. Van fiskale ontwikkelings tot opkomende ekonomiese tendense, dit was nog nooit belangriker om die impak te verstaan nie. FirstRand Namibia het hulle Jaarlikse Ekonomiese Begrotingsoorsig aangebied, wat uiteensit wat hierdie begrotingsjaar vir besighede, huishoudings en die nasie beteken. Die NamRA kommissaris, Sam Shivute was aan die woord by die geleentheid. Hy gee 'n oorsig oor Namibië se belasting betaling omgewing.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings