Nuus

Sinner sê dit was 'n fantastiese jaar


Listen Later

Die Italianer Jannik Sinner het sy eerste Paryse Meesters-titel gewen en die nommer-een-posisie by teenstander Carlos Alcaraz teruggevat. Die 24-jarige Sinner het die Kanadees, Felix Auger-Aliassime, verslaan en spog nou met 26 agtereenvolgende oorwinnings op binnenshuise harde bane. Sinner, wat ook in die wedloop is om die jaar as die wêreld-nommer-een af te sluit, wat by die ATP-jaareindtoernooi in Turyn beslis word, sê dit was ʼn wonderlike jaar, wat ook al in Turyn gebeur:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings