Nuus

Sir Keir baklei vir sy oorlewing


Listen Later

Die Britse premier Keir Starmer waarsku dat die volgende vier jaar 'n stryd om die siel van die land teen die verregse Reform UK-party sal wees. Volgens Ipsos, 'n toonaangewende meningspeiler, sê slegs 13-persent van kiesers dat hulle tevrede is met Starmer sedert hy 15 maande gelede in die amp ingesweer is, terwyl 79 persent ontevrede is. Starmer verklaar dat Brittanje by 'n kruispad is en gesê dat mense 'n keuse het om hernuwing of agteruitgang te kies:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings