Invloed Kerk | Preke

Sit op jou Graf | Opstanding Sondag | Paasfees 2022


Listen Later

Wat sou jy doen as jy sopas die dood oorwin het, sonde verslaan het en weer toegang het om verheerlik te wees langs die Hemelse Vader? Jesus het in 'n tuin gewandel naby die graf waar daar engele gesit het. Kan jy nog stop en jou oorwinnings vier? Kan jy nog op jou grafte sit?


Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/

Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk