
Sign up to save your podcasts
Or


Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor moenie net 'n skaap wees nie. Ons almal het stories oor hoe die laaste ses maande van ons lewe gelyk het. Die vraag wat ons gevra het is: het jy Jesus in hierdie tyd gesien. Het jy Sy waarheid oor jou lewe gespreek, of het die vyand se leuens die beste van jou gekry? Jesus het alreeds die oorwinning behaal, selfs in die Covid 19-seisoen, en daardie oorwinning is vir jou beskikbaar.
By Kompas GemeenteMarius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor moenie net 'n skaap wees nie. Ons almal het stories oor hoe die laaste ses maande van ons lewe gelyk het. Die vraag wat ons gevra het is: het jy Jesus in hierdie tyd gesien. Het jy Sy waarheid oor jou lewe gespreek, of het die vyand se leuens die beste van jou gekry? Jesus het alreeds die oorwinning behaal, selfs in die Covid 19-seisoen, en daardie oorwinning is vir jou beskikbaar.