Nuus

Skaap-indaba beplan vir 22 Julie op Mariental


Listen Later

Namibië se skaapprodusente het die geleentheid om insette te lewer in die toekoms van die sektor. Die Lewendehawe Produsente-organisasie hou op 22 Julie 'n vergadering met produsente op Mariental kom 'n entiteit in produsent-besit binne die skaapwaardeketting te ondersoek. Die dag sal handel oor die gedeelde visie vir die bedryf, moontlike besigheids- en eienaarskapstrukture, en om die potensiaal van 'n skaap-uitvoerabattoir te ondersoek. Die Namibiese Landbou-unie-ekonoom Leigh Anne Nehoya is aan woord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings