Hoe maak 'n mens vir jou skatte in die hemel bymekaar? Salomo leer ons om te doen wat ons hand vind om te doen sonder uitstel en sonder verskonings. Die dood kom onverwags en dan is ons tyd om skatte te versamel verby.