SkoleSkerts

SkoleSkerts: Ep 5 - 'n Dag in die lewe van...'n Joernalis (Elaine Krige)


Listen Later

Joernalistiek is Elaine Krige se passie en sy leef dít voluit. In episode 5 van SkoleSkerts gesels sy met Johan Koekemoer oor haar loopbaan tot dusver en gee raad aan voornemende joernaliste. Luister saam na 'n dag in die lewe van...'n Joernalis.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkoleSkertsBy Skoleondersteuningsentrum (SOS)