SkoleSkerts

SkoleSkerts: Ep 6 - Die Boekrak (Paul Maritz)


Listen Later

In episode 6 van SkoleSkerts gesels Johan Koekemoer met Paul Maritz. Paul het ´n meestersgraad in Teologie en leef sy roeping van diens aan God en medemens daagliks uit. Hy het in 2018 by Solidariteit begin werk en fokus spesifiek op die bemarking en ontwikkeling van Solidariteit Jeug. Hy het ook onlangs die boek "Afrikanertoekoms 101" in samewerking met Flip Buys bekendgestel, waarin hulle poog om die mees algemene vrae wat jong Afrikaners vra, kort en kragtig te beantwoord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkoleSkertsBy Skoleondersteuningsentrum (SOS)