SkoleSkerts

SkoleSkerts - Ep 7 - 'n Dag in die lewe van...'n Grondslagfase- en kleuterskooljuffrou (Marnelda de Beer en Anéll Harper)


Listen Later

In Episode 7 van SkoleSkerts gesels die SOS se eie Marnelda de Beer (Afrikaanse Grondslagfase Vereniging) en Anéll Harper (Kleuterskoolvereniging) oor die vreugdes en trane van onderwyser wees vir die jonger maatjies. Om 'n Grondslagfase- of kleuterskooljuffrou te wees is nie vir sissies nie, maar ook hul heel grootste passie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkoleSkertsBy Skoleondersteuningsentrum (SOS)