In Episode 9 van SkoleSkerts gesels Johan Koekemoer met Alida van Rooyen en Hugo Vermeulen oor die SOS se eerste virtuele kongres op 24 September 2020 van 9:00 tot 13:00. Getrou aan vanjaar se tema beloof die kongres om jou as onderwyser professioneel te help GROEI met inspirerende sprekers, wegbreeksessies deur kundiges en die heerlikste vermaak.