Nuus

Skoolvervoeroperateurs ruk op na Gautengse wetgewer


Listen Later

Skoolvervoeroperateurs wat aan die Groter-Gautengse Leerdervervoerorganisasie behoort, ruk vandag op na die departement van vervoer en die Gautengse wetgewer. Die doel is om hul kommer te deel oor voortslepende probleme en vermeende swak behandeling van skoolvervoer-operateurs in die provinsie. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê hulle is waaksaam, maar wetteloosheid, oortredings en onpadwaardige voertuie sal nie geduld word nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings