Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 10 Desember 2025


Listen Later

Irma Venter gesels oor haar jongste misdaadroman, DIE DRIE WEDUWEES. Deborah Steinmair en Ina Strydom, beide groot boekliefhebbers, gesels oor boeke wat hulle onlangs gelees het en kan aanbeveel. Johan Myburg praat oor die lewe en werk van Tom Stoppard, vertel meer van die wenner van die Brics-letterkundeprys, en het nuus oor AudioFile, ʼn gedrukte en aanlynpublikasie wat oudioboeke aanbeveel en resenseer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG