Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 12 Maart 2025


Listen Later

Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Bergh oor sy baie openhartige outobiografiese boek, LANDUIT. Jy kan ook luister na ‘n huldeblyk aan Crystal-Donna Roberts, wat in 2022 haar debuut as jeugboekskrywer gemaak het. In sy internasionale bydraes gesels Johan Myburg oor die 16 boeke op die langlys van die Women’s Prize for Fiction. Jy kan ook meer uitvind oor CARELESS PEOPLE, ‘n boek waarin ‘n voormalige Facebook-hoëkop vertel presies hoe dinge agter die skerms werk by hierdie sosiale media reus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG