Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 13 Mei 2026


Listen Later

Ilse Salzwedel gesels met Bun Booyens wie se boek TROEP onlangs met die LW Hiemstraprys vir nie-fiksie bekroon is. Johan Myburg gesels oor literere toerisme, en vertel meer oor ANGEL DOWN deur Daniel Krause wat as die wenner van die Pulitzerprys vir fiksie aangewys is. Hy bring ook hulde aan die Britse digter Carol Rumens wat onlangs oorlede is. Ins Strydom gee ook raad aan Radiodramaskrywers oor dialoog skryf.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG