Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 2 April 2025


Listen Later

Die program word gewy aan die bekroonde digter, skrywer en vertaler Johann de Lange, wat op 27 Maart 2025 oorlede is. De Lange was bekend as iemand wat die kollig vermy het, maar jy kan luister na ‘n 1994-argiefonderhoud waarin hy met Nic Swanepoel gesels oor sy eerste ses bundels. Daarna volg ‘n opname van ‘n 2021-uitsending van VERS EN KLANK, waarin Richard van der Westhuizen gedigte voorlees uit De Lange se bekroonde bundel DIE MEESTE STERRE IS LANKAL DOOD, en sy bundel DUIMNAELSKETSE.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG