Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 21 Januarie 2026


Listen Later

Ilse Salzwedel gesels met die veelsydige skrywer, Francois Bloemhof, oor SPOOKSOEKER, ‘n televisiereeks vir tieners wat gebasseer is op drie van sy boeke, die waarde van lees vir kinders en jongmense, en ‘n nuwe roman gebasseer op die baie gewilde TV-reeks, EEN KEER OM DIE SON. Jy kan ook die drie skrywers ontmoet wat aangewys is as naaswenner en gesamentlike naaswenners in vanjaar se RSG-radiodramaskryfkompetisie. Johan Myburg vertel meer oor twee onlangse voorvalle van sensuur in die kunste wat groot teenkanting ontlok het, en hy vertel meer oor Dave Pilkey en die belangrike boodskap wat hy het vir kinders wat sukkel om te lees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG