Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 21 Mei 2025


Listen Later

SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, bespreek Afrikaanse en plaaslike Engelse fiksie. Johan  Myburg vertel meer oor die wenner van die Dylan Thomasprys, ‘n onlangse toekenning aan Margaret Atwood, en die aangrypende ware verhaal uit die pen van die TV-ster Kelsey Grammer. Johan stel ons ook voor aan Mia Couto, die Mosambiekse skrywer wat onlangs deur PEN Amerika vereer is met die Nabokov-prys vir sy lewensbydrae tot internasionale letterkunde. Jy kan ook uitvind wie is op die kortlyste van die UJ-prys en UJ-debuutprys. Ilse Salzwedel vertel meer oor die nuwe Breyten Breytenbach-poësieprys.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG