Skrywers en Boeke

Skrywers en Boeke 23 April 2025


Listen Later

Ter viering van Wêreldboekedag luister ons na ‘n 1995 dokumentêr oor die skrywer, Alba Bouwer, ‘n vrou wat van baie Afrikaanse kinders lesers gemaak het. Sy was ook bekend as ‘n radiopersoonlikheid, en die skrywer van DIE AFDRAAND VAN DIE DAG IS KIL, ‘n roman vir volwassenes. Johan Myburg vertel meer oor die lewe en werk van Mario Vargas Llosa, die Peruviaanse skrywer en Nobelpryswenner,  wat onlangs oorlede is.  Jy kan ook meer uitvind oor VANISHING WORLD, ʼn roman van die Japanse skrywer Sayaka Murata.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG