Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 26 November 2025


Listen Later

Marieta Carrick gesels oor haar mediese riller, BLOED VAN ’N VLINDER. Daar is ‘n uittreksel uit ‘n onderhoud met die Springbok, Eben Etzebeth, oor sy biografie, TEN SLOTTE. Johan Myburg het nuus oor die pas aangekondigde Booker-kinderboekprys, en vertel meer oor ‘n nuwe boek deur die Poolse skrywer, Olga Tokarczuk. Hy bring ook hulde aan Marina Lewycka, skrywer van onder andere A SHORT HISTORY OF TRACTORS IN UKRAINIAN. Wonder jy wat om Desember te lees of as Kersgeskenke te gee? SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, het nog aanbevelings vir jou vakansieleeslys.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG