Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 28 Mei 2025


Listen Later

Ilse Salzwedel gesels met Antjie Krog, een van ons land se mees bekroonde en veelsydigste digters en skrywers, oor haar outobiografiese roman, DIE BINNERYM VAN BLOED, wat onder andere die komplekse verhouding tussen haar en haar skrywer-ma, die ewe bekende Dot Serfontein, verken. Johan Myburgh praat oor die wenners van die International Booker vir vertaalde werk (HEART LAMP), asook  THE ADVERSARY, wat met die Dublinprys bekroon is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG