Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 7 Mei 2025


Listen Later

Ilse Salzwedel gesels met Hennie van Deventer, oud-koerantman en skrywer van meer as 20 nie-fiksie boeke, en Elizabeth Wasserman, die skepper van die fantastiese Mevrou Smit, wat tans op RSG voorgelees word. Johan Myburg het vier bydraes uit die internasionale boekewêreld. Hy kyk terug na die onvergeetlike boeke wat presies ‘n eeu gelede in 1925 verskyn het, het nuus oor ‘n nuwe kinderboek oor die gewilde Gruffalo-karakter, vertel meer oor ‘n internasionale skryfkompetisie, en gesels oor die Carol Shields-prys.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Skrywers en BoekeBy RSG