Nuus

Slag- en vleispryse sal aanhou styg


Listen Later

Slagpryse vir bees het die eerste twee weke in Desember hoog gebly weens aanvraag net voor die Kersseisoen. Pryse was reeds hoog en Kosmos 94.1 Nuus het met Desmond Cloete, bemarking bestuurder by die Lewende Hawe en Lewendehawe Produkteraad oor waarheen dit neig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings