Kosmos 94.1 Landbou

Slange kan dalk meer gereeld rond beweeg.


Listen Later

Met die warmer temperature en reën wat in groot gedeeltes van die land voorkom is die kanse daar dat slange meer gereeld sal rond beweeg. Francois Theart ‘n navorser by die Namibiese Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie is ‘n kundige oor slange en sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1