Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.
July 12, 2018#SlatDieSport 12 Julie 2018Arnold Geerdts & Ruben Delmage het met Doug Ryder gesels wat regstreeks vanaf die Tour de France ons op hoogte gebring het van hoe dinge gaan daar. Verder het hulle met John Laffnie de Jager gesels wat ook regstreeks vananf Wimbledon vir ons meer info gegee het van hoe dinge daar gaan. Verder het hulle Rugbysake, Sokker en vele meer oor gechat. Luister weer hier na die Podcast....more31minPlay
July 05, 2018#SlatDieSport 5 Julie 2018Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met John Laffnie de Jager so bietjie tennis sake gesels wat by Wimbledon is, met Dr. Jacques Faul oor die Abu Dhabi T20 toernooi en vele ander sporte. Luister weer hier....more32minPlay
June 28, 2018#SlatDieSport 28 Junie 2018Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Andri gesels oor die Swadini Youth Festival, bietjie Tennis, Gol, Super Rugby en vele meer. Luister weer hier na die Podcast....more27minPlay
June 21, 2018#SlatDieSport 21 Junie 2018As jy gisteraand se #SlatDieSport met Ruben Delmage en Jay J Botes gemis het, luister gerus weer hier na die Podcast....more22minPlay
June 14, 2018#SlatDieSport 14 Junie 2018Ruben Delmage en Arnold Geerdts het lekker sportsake gesels en onder andere met Darian Pretorius wat geselekteer was vir die O/15 SA Baseball span en ook met Phillip Snyman - Kaptein van die Blitzbokke. Luister weer hier na die Podcast....more33minPlay
June 07, 2018#SlatDieSport 7 Junie 2018Ruben Delmage en Jay J Botes het weer lekker sportsake gesels. Luister weer hier na die Podcast....more33minPlay
May 31, 2018#SlatDieSport 31 Mei 2018Ruben Delmage en Arnold Geerdts het Donderdagaand weer lekker sportsake gesels. Luister weer hier na die Podcast...more31minPlay
May 24, 2018#SlatDieSport 24 Mei 2018John Laffnie de Jager het so bietjie vir ons kom vertel van die #HandShakeChallenge en ons het die voorsitter van die Virseker beker - Ferdi Niemand uitgedaag om dit vir die res van die Virseker beker wedstryde te sien gebeur en Ferdi het beslis ingestem! Verder oor hele paar ander sportsoorte gechat! Luister weer hier na die Podcast....more35minPlay
May 17, 2018#SlatDieSport 17 Mei 2018Die week gesels Arnold en Ruben met Andre Watson oor Skeidsregters, Rugby, Krieket en ook die Comrades. Luister weer hier na die volledige uitsending....more38minPlay
May 10, 2018#SlatDieSport 10 Mei 2018#SlatDieSport weekliks aan jou gebring met die komplimente van We Buy Cars!...more32minPlay
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.