Kosmos 94.1

Slegs 1% van Namibiërs skenk bloed


Listen Later

Die Bloedoortappingsdiens van Namibië spreek kommer uit oor die land se lae bloedskenkingsyfer, met slegs 1 persent van die bevolking wat bloed skenk. Die diens sê meer vrywillige skenkers is nodig om lewens te red en aan die groeiende vraag te voldoen. Opvoedingsbeampte Frieda Vatileni-Asino sê bloed van al agt bloedgroepe is noodsaaklik vir pasiënte, van moeders tydens geboorte tot ongelukslagoffers, kanker- en leukemiepasiënte, en mense wat met outo-immuun siektes leef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1