Nuus

Sluipmoord op Madlanga-getuie


Listen Later

Die polisie het 'n soektog op tou gesit na huurmoordenaars wat "Getuie D" van die Madlanga-kommissie gisteraand in Brakpan, Ekurhuleni, doodgeskiet het. Getuie D het in November voor die kommissie getuig dat die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, by die oënskynlike toesmeer van 'n moord betrokke is. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê Getuie D het net na half-nege saam met sy vrou by sy huis aangekom is in sy bolyf geskiet toe hy die hek wou oopmaak. Sy vrou, wat 'n passasier in die motor was, is ongedeerd:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings