Nuus

Sluiting van Amerikaanse regering dring vyfde week binne


Listen Later

Die Amerikaanse regering begin nou sy vyfde week gesluit. Met vervoer, veral by lughawens wat vertraag word met toenemende siekdae wat geneem word deur personeel wat ‘n maand nie betaal is nie, is die mees kritieke sperdatum vir SNAP, die voedselkoepon-program vir 42 miljoen armoedige Amerikaners. Die befondsing sal op 1 November opraak. Maar, die Republikeine en Demokrate wys vinger na mekaar, terwyl die president reis. Die Demokrate se leier in die Huis Hakeem Jeffries sê hulle sal nie op mediese dekking ‘n kompromis tref nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings