Nuus

SMEs Compete het lof vir OM SEED


Listen Later

Reaksie word ontvang op die Old Mutual Sustainable, Economic and Empowerment Drive, bekend as OM SEED, wat sy vierjaar-lange reis om grondvlak-entrepreneurskap regoor Namibië te bevorder, afgesluit het. Die inisiatief, wat van stapel gestuur is om klein besighede in onderbediende streke te koester, het befondsing, mentorskap en vaardigheidsontwikkeling verskaf om entrepreneurs te help om volhoubare ondernemings te ontwikkel. Kosmos 94.1 Nuus het met Danny Meyer van SME Compete gepraat oor die belangrikheid daarvan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings