GROOTfm 90.5

Snoete-goete: Bedreigde spesiedag


Listen Later

Vandag, op Bedreigde Spesiesdag, fokus ons op die ongelooflike diere wat wêreldwyd onder druk verkeer – ook hier in Suid-Afrika. Van renosters en pangolins tot aasvoëls en wildehonde: elke spesie speel ’n belangrike rol in ons ekosisteem. Sarina gesels met Bonne de Bod, bekende wildlewe televisieaanbieder en vervaardiger, oor bewaring, bewustheid en wat gewone mense kan doen om ’n verskil te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5