Kosmos 94.1 Landbou

So doen jy aansoek vir hulp.


Listen Later

Die Namibiese Ministerie van Landbou het boere daaraan herinner dat ondersteunende dokumente vir hulp in terme van droogteverligting teen 24 Junie ingedien moet word. Felix Romeo Humpries, 'n tegnikus by die Ministerie sê boere kwalifiseer vir subsidies op voer, bemarking, weiding en vervoer van diere... hy gesels vanoggend met ons oor die proses wat gevolg moet word...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1