Kosmos 94.1 Landbou

So herstel jy as boer


Listen Later

Daar is hoop in sommige oorde dat landbou vinniger kan herstel as gevolg van die goeie reën wat tot dusver ontvang is. Maar hoe sou dit werk en is dit werklik so? Daar is talle faktore, wat die pandemie insluit, wat ook 'n rol kan speel. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels vanoggend met die bekende Landboukenner Dr Kobus Laubscher vir meer hieroor...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1