Nuus

So lyk die Mej. Heelal-kompetisie


Listen Later

Die Mej. Heelal 2025-skouspel is geskeduleer om op 21 November in Thailand plaas te vind en Mej. Namibië, Johanna Swartbooi, sal meeding. Die finale lys van deelnemers is nog nie gefinaliseer nie, maar meer as 100 lande is reeds bevestig. Swartbooi het onlangs by 'n inligtingsessie oor die Mej. Heelal kompetisie gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings