Kosmos 94.1 Landbou

So lyk die opsies vir die groei van die sektor


Listen Later

Die Namibiese Ekonomiese Vereniging het ‘n bespreking gehou oor die vooruitsigte vir die land die jaar. Verskeie belanghebbendes het die gesprek bygewoon en verskeie aspekte het onder die loep gekom wat natuurlik landbou insluit. Salomo Hei, die Hoof Navorser by High Economic Intelligence Investment was daar...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1