Nuus

So lyk die voorspelling vir reën


Listen Later

Die reënseisoen blyk om in volle swang te wees met storms wat aangemeld word en naby Abenab het boere tot 100mm in een bui ontvang terwyl storms verwoesting gesaai het op Aranos. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Elias Aiyambo, die hoof-weerkundige by die Namibië metereologiese diens, wat die reënvoorspelling gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings