Nuus

So lyk jou reënvoorspelling tot April '26


Listen Later

Namibië se seisoenale weervoorspelling is aangekondig met reën wat in verskeie dele van die land tussen November en April verwag word. Meteorologiese tegnikus Beata Iipinge by die Namibiese Meteorologiese Diens sê hoewel die onmiddellike voorspelling droog is, word meer reën in die komende maande verwag, veral in die noordelike en noordoostelike dele van die land.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings