Nuus

Só moet inligtingkommissaris gekies word


Listen Later

Ons sien uiteindelik beweging met die Wet op Toegang tot Inligting. Die inligtingsministerie soek tans nominasies vir die pos van inligtingskommissaris, met 'n sperdatum van 10 September. Die Wet is in 2022 bekragtig, maar het nog nie in werking getree nie. Dit is ontwerp om deursigtigheid en verantwoordbaarheid te bevorder deur die publiek die reg te gee om toegang tot inligting van beide openbare en private entiteite te verkry. Kosmos 94.1 Nuus het kommentaar van Frederico Links van Action Coalition ontvang.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings